Maandag:
Sopkombuis 17:30 – 18:30
Dinsdag:
3D Vrouegroep 09:30 Vroue wat kry en gee!
Woensdag:
Manne bid saam (kerk) 06:00 – 06:40
Vroue om die Woord 10:00 – 11:00 Groei saam om die Woord
Donderdag:
Manne om die Woord 09:00 – 10:00
Wyse Gryses 10:00 – 12:00

