Omgeegroepe

Doelwit: Om die geleentheid te skep vir mense om mekaar en Jesus beter te lee ken

Wie: ALMAL is welkom. Bring ‘n koffiebeker en ‘n Bybel saam.
Die kern groep kom Donderdagaande bymekaar, die hoop is dat nog huisgroepe hieruit sal spruit. Daar is ook ‘n paar huisgroepe wat reeds aan die gang is.

Wanneer: Donderdagaande om 18:30 in die Kerksaal

Ko-ordineerders:
Karien Louw & Neels Hyden
Tel. 082 825 0174 / 072 938 4220