Afkondigings 01 Mei 2016

Sondagoggend – 08:30
Tema: Dit is droog..soekend na lewende water – Joh. 4

Aanddiens – 18:00
Kerk rondom die kampvuur – Joh.13
Bring sommer ’n vleisie saam. Vure reg van 17:30

Maandag:
– Sopkombuis 17:30 – 18:30

Dinsdag:
– 3D Vrouegroep 09:30 (Vroue wat kry en gee!)

Woensdag:
– Manne bid saam (kerk) 06:00 – 06:40
– Vroue om die Woord 10:00 – 11:00
Groei saam om die Woord

Donderdag:
– Manne om die Woord 09:00 – 10:00
– Wyse Gryses 10:00 – 12:00
– HEMELVAARTDIENS – 18:00